| Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat | Sun |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 2 | |||||
| 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8
|
9 |
| 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
| 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
| 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
| 31 | ||||||
Die lewe is moeilik, deurmekaar en soms net plein sleg. Maar met die regte een langs jou sy, raak dit alles ligter, meer deerkombaar en mens kry n nuwe lus om dit alles aan te pak!
Een aand by n kuier in Knysna, het Reghardt en Marizaan mekaar onmoet as toetale vreemdelinge. Gesels, gelag en saam gekuier. Reghardt wys vir Marizaan die foto van sy Bok op sy jag saam sy groot pel en Marizaan raak toe verlief op die persoon agter die groot bok! .....
Ons is oppad om ons lewe saam te begin! N lewe vol vreugde, hoop en baie liefde. Ons kan wel nie die lewe aanpak sonder vriende en familie nie! Kom en geniet hierdie byeenkoms saam met ons.
Bhjb